Ons nooi jou uit om te kom kuier sodat jy Huis Horison se doen en late eerstehands kan ervaar. Kontak ons gerus om 'n besoek te reël, meer inligting aan te vra, donasies te skenk, hulp aan te bied of vir verblyf aansoek te doen. Ons is hier om te help.

kontak ons


Om kontak te maak

Telefoon: 021 887 5080 021 887 4986 / 074 145 1161
Faks: 021 887 5337
E-pos: Hierdie e-posadres word van Spambotte beskerm. Jy moet JavaScript ontsper om dit te lees.
Posadres: Posbus 102, Stellenbosch 7599


Om ons te besoek

Straatadres: Patrysstraat 1, Onder-Papegaaiberg, Stellenbosch 7600
Webadres: www.huishorison.org.za
GPS: -33.935118,18.829257
Kaart: Google-kaart

Roetebeskrywing vanaf Kaapstad na Huis Horison:

GPS: -33.935118, 18.829257
(Kaapstad se middestad is ongeveer 50 km vanaf Stellenbosch)

  • Volg die N1-deurpad na die Paarl.
  • Draai by Uitgang 39 (Stellenbosch / Klipheuwel) af, en regs op die R304.
  • Volg die pad tot by Stellenbosch.
  • Draai regs op die R44.
  • Draai weer regs op die R310.
  • Ry tot by Distell( aan linkerkant).
  • Draai regs by verkeerslig by Distell, in Oude Libertasstraat.
  • Draai links in Kokkewietstraat (’n parkie is aan regterkant)
  • Hou reguit aan tot by die t-aansluiting.
  • Draai regs in Patrysstraat. Ons is direk aan die linkerkant, Patrysstraat 1.

Bestellings vir bakkery

Plaas bestellings vir hoenderpasteie, bobotie, koekies en beskuit by die bakkery.
Weekdae van 09:00 tot 16:00.
Pryslys
Telefoon: 021 887 5080 / 021 887 4986
E-pos: Hierdie e-posadres word van Spambotte beskerm. Jy moet JavaScript ontsper om dit te lees.

 

Houtwerkafdeling

Vra kwotasies vir herstelwerk en restourasie van meubels.
Weekdae van 09:00 tot 16:00.
E-pos: Hierdie e-posadres word van Spambotte beskerm. Jy moet JavaScript ontsper om dit te lees.
 

Donasievorm kliek hier

Word 'n vriend van Huis Horison - kliek hier