Gebruiksvoorwaardes

Welkom by Huis Horison se webwerf. Let daarop dat die voorwaardes hieronder die gebruik van hierdie webwerf bepaal en dat u daartoe verbind is wanneer u hierdie webwerf gebruik.

Instemming met gebruiksvoorwaardes

Die gebruik van hierdie webwerf is op u eie risiko. U gebruik van hierdie webwerf sal te alle tye onderworpe wees aan hierdie gebruiksvoorwaardes, soos van tyd tot tyd gewysig. Sorg asseblief dat u vertroud is met hierdie gebruiksvoorwaardes voordat u die webwerf gebruik. Wanneer u die webwerf gebruik word aanvaar dat u instem tot al die gebruiksvoorwaardes wat dan bindend is op u.

Akkuraatheid van inligting

Hoewel ons daarna streef om te verseker dat die inligting op hierdie webwerf akkuraat en volledig is, bied ons geen waarborge oor die akkuraatheid, betroubaarheid, volledigheid of tydigheid van inligting wat op hierdie webwerf gepubliseer is nie.

Doel van inligting

Die inligting op hierdie webwerf is slegs vir algemene inligtingsdoeleindes en is nie bedoel om as enige soort advies te dien nie.

Eise verlies, besering en skade

Ons doen afstand tot die maksimum mate moontlik kragtens toepaslike wetgewing van enige eis, verlies, besering of skade voortspruitend uit of in verband met die gebruik van inligting en/of goedere en/of dienste beskikbaar op of deur hierdie webwerf, ongeag of dit regstreeks of onregstreeks is, insluitend, sonder enige beperking, enige aanspreeklikheid ten opsigte van enige verlies van gebruik, onderbreking van besigheid, verlore winste of verlore data, of toevallige, spesiale of voortvloeiende skade van enige aard.

U onderneem om ons te vrywaar van enige eis, verlies, skade of besering van watter aard ook al voortspruitend uit of in verband met u gebruik en/of publikasie van inligting op hierdie webwerf en/of die aankope of gebruik van goedere en/of dienste beskikbaar op of deur hierdie webwerf.

Privaatheid van persoonlike inligting

Persoonlike inligting wat deur hierdie webwerf aan ons gestuur word sal as vertroulik gehanteer word en sal nie sonder u toestemming aan 'n derde party geopenbaar word nie.

Regte op intellektuele eiendom

Hierdie webwerf en die inhoud daarvan is die eiendom van Huis Horison. Dit mag nie op enige wyse gebruik word sonder om vooraf skriftelike toestemming van Huis Horison te verkry nie.

Skakels na hierdie webwerf

U mag geen skakels na hierdie webwerf op enige derde-party webwerf plaas sonder om vooraf skriftelike toestemming van Huis Horison te verkry nie.

Teken in op nuusbrief

Jongste nuus

Kermis - 2019

Somerkermis
Saterdag, 2 November 2019
09:00 – 14:00

 

Gholfdag
Donderdag, 14 Maart 2019
Afslane vanaf 08:00 en 14:00

Kry meer inligting


Koop kos / herstel meubels by ons

Plaas jou bestelling hier vir hoenderpastei, beskuit, ens.


Hoe jy kan help

Vind uit op watter maniere jy kan help


Sluit aan as 'n vriend

Word 'n vriend van Huis Horison

Gallery

20130930 094004
20130930 094542
20131205 185645
20140130 094446
20140214 174624
20140214 181022
20140214 181546
20140423 132036
20140603 160906
20140807 121626
20140915 123408
20140922 094841
20141111 121012
20141119 073807
20141119 074059
20141126 080636
20150113 110745
20150119 113849
20150309 094553(0)
20150722 153910
20150805 112533
20150814 173853
20150814 190648
20151020 101738
20151210 204521
20151210 210324
20151210 210722 001
20151210 211527
20160212 173032(0)
20160212 175613
20160225 100353
20160225 123235
20160303 110808
20160303 110926
20160303 110954 002
20160310 122052
ARN 2015
D70 5024
D70 5066
D70 5081
D70 5084
D70 5122
D70 5146
D70 5151
D70 5163
D70 5168
D70 5177
D70 5213
DSC 3223
DSC 3225
DSC 3226
DSC 3231
DSC 3261
DSC 3815
DSC 3832
DSC 3853
DSC 5338
Groep 1
IMG 1466
IMG 2351
IMG 2446
IMG 2450
PRG 1
muise hase en takbokke